Posted by: RF | September 26, 2008

`n WOEK?!

`n Blog … dit klink so ENGELS! Wat van `n eg-Afrikaanse woord vir ‘Blog’?

Blog bestaan uit “web + logbook” (weB LOGbook). Dis mos pure Engels!

Kom ons maak ‘n nuwe woord.

Ons begin by “weblogboek”. Dis Afrikaans. Kort dit af dan kry ‘n mens ”WOEK”. (Web + logbOEK). Dus: Blog is Engels en Woek is eg-Afrikaans.

Op die woek sal jy allerhande goed kry oor my ontmoeting met Thabo Mbeki en artikels van my ma. Daar is ook `n reeks oor Google en sy dinge. Daar is nog vele meer. Ek gaan na elke artikel `n ‘poll’ opstel net vir interessantheid. Lekker lees!

Posted by: RF | April 3, 2009

Skoolkoerant Hulp

Ek is een van ons skool se redaksielede. Ek is deel van die bladuitleg span. Ek leer nog baie maar sal gou alles onder die knie kry. Ons koerant (Sêma`so) sukkel op die oomblik. Kinders wil nie die koerant koop nie! En ons weet nie wat om te doen nie. Ek is besig om `n hele nuwe koerant te ontwerp wat eintlik meer `n tydskrif is. Ek het nog nie die juffrou laat weet nie want ek wil eers die ding heeltemal ontwerp. 

Ek wil by julle weet wat ons kan doen om verkope op te stoot. Enige idees wat ons in die koerant kan sit. Enige iets! Asb.

Posted by: RF | Maart 31, 2009

Grey Bloem vs Brandwag. YIKES!

Ek is in `n skool met so 250 seuns en 750 dogters. Ons het `n baie goeie 1ste span vir so klein hoeveelheid seuns. Ons het al baie toernooie gewen en ons het verlede jaar ons grootste opponent, `n seunsskool op die dorp, gewen. Eks baie trots op ons skool oor die algemeen, maar vandag word ons rugbyspan getoets deur `n game teen Grey Bloem! Ek is nou oppad na die slagveld om die manne te ondersteun! Hoop en BID ons manne sal lewendig uitkom!

Posted by: RF | Maart 26, 2009

Afrikaanse Webtuiste?

Ek het al baie take vir skool gedoen. Vir navorsingstake het ek baie moeilik goeie kwaliteit inligting in Afrikaans op die Internet gekry. So kom ek agter daar is baie min Afrikaanse webtuistes op die Net. Ek wil by julle, die Afrikaanse Internet gebruikers weet watter webtuistes wil julle graag hê? Ek soek bietjie inspirasie om `n Afrikaanse webstuiste aanmekaar te slaan.

Posted by: RF | Maart 13, 2009

Obama vs McCain

Comic #41Bietjie laat, maar dit is nogal cool.

Posted by: RF | Januarie 29, 2009

Groener Weivelde. . .

Ek het baie lanklaas `n post gepost, jammer. Ek was besig om te skuif van blogging na webtuistes. Ek het twee gemaak. Die een is ConsoleKing, `n site oor al die nuus oor Wii, Xbox en Playstation 3. (Dis video speletjies vir die wat nie weet nie) 

Ons skool het `n Internet kafee begin en my gevra om te help met goeie links vir navorsing. Ek het toe `n homepage gemaak vir die Internet kafee. Gaan kyk gerus en sê wat julle dink.

Dus gaan ek nie meer post op die blog nie. (miskien gaan ek so nooou en dan iets kom deel, ek belowe niks) Hoop die gemeenskap van Afrikaanse bloggers groeie en hou net aan. 

Groetnis!

Posted by: RF | December 26, 2008

2008 Hersien

January

The year 2008 started with a bang — the National Police Commissioner Jackie Selebi was charged with corruption and defeating the course of justice after his application to prevent the Scorpions from prosecuting him failed.

The charges against Selebi relate to murder-accused Glenn Agliotti and payments by Agliotti of more than R1.2-million to Selebi in 2004 and 2005.

In the same month the country was shocked when 18-year-old Johan Nel went on a shooting spree in the Skierlik informal settlement near Swartruggens in the North West. He shot dead four people including a three month-old baby and eight others were wounded. The attack was racially motivated and sparked a heated debate on race around the country.

February

Archbishop Desmond Tutu called South Africa the Rainbow Nation but it seems that 14 years into the democracy not everyone is ready for change. A racist video emerged out of the University of the Free State. It featured five black cleaners in the traditionally male Reitz hostel, who were being ‘initiated’ by white male students. The cleaners were made to take part in races, down beer, and drink a mixture in which the students had secretly urinated.

The video made waves across the country and people were forced to face the reality that perhaps not everyone is ready for reintegration.

 

March

Eskom introduced the new word “load-shedding” when the country started experiencing blackouts across the country. Eskom announced that the country should brace itself for a cold and dark winter as the company had to undergo maintenance. The daily power cuts disrupted people’s lives and businesses.

 

April

The country was faced with high food and electricity prices. The trade union Cosatu alongside South African Communist Party (SACP), organised protests throughout the country that saw thousands of people taking part. Unfortunately, because the high food prices were partly the result of a global food rising and escalating oil prices, their efforts did not make any difference and food prices continued to skyrocket.

 

May

Many people would like to forget the horrific images that emerged out of the Alexandra township in Johannesburg during the xenophobic attacks that gripped the country. Locals chased foreigners out of their homes because they believed that they were taking their jobs and houses.

In a very short period the violence spread to other provinces — victims were burned alive, others were beaten up by angry mobs and their stores and houses were looted. Sixty-two people were killed in the attacks and thousands were displaced.

 

June

The ANC Youth League leader Julius Malema made headlines with a statement he made at a Free State rally when he vowed to kill for Zuma. He said: “We are prepared to take up arms and kill for Zuma.” These words propelled Malema to prominence and the party had to do damage control. Many ANC members were alienated by Malema’s remarks and opposition parties saw Malema’s comments as ammunition that they could use against the ANC.

 

July

South Africans had a reason to celebrate in July when, former president Nelson Mandela marked his 90th birthday. The whole world joined in the celebrations. There were concerts for the elderly statesman and messages poured in from all over the globe.

 

August

The South African team took part in the Beijing Olympics and their performance was dismal. Although South Africa put forward many athletes, only one — Khotso Mokoena — managed to win a silver medal. The poor performances were, in part, blamed on poor management.

 

September

Jacob Zuma’s path to the presidency was made easier when Judge Chris Nicholson delivered his ruling in favour of Zuma. Nicholson dismissed the corruption charges against Zuma on the grounds that there had been political interference in the case.

Following the Zuma judgment the country’s young democracy was tested, when president Thabo Mbeki was recalled by the ANC. Mbeki obeyed his party and he stepped down. The whole country was shocked by the decision and people were left uncertain about the future.

ANC deputy president Kgalema Motlanthe was sworn in as the caretaker president until the 2009 elections.

October

The former minister of defence Mosioua Lekota did the unthinkable — he “served divorce papers” on the ANC. Unhappy with the removal of president Thabo Mbeki, he decided to form a breakaway party. A target of angry ANC members, he was labelled a ‘dying horse’, but this did not stop him as he went across the country to garner support for the new party. Some prominent members of the ruling party resigned and joined the breakaway party.

 

November

Despite efforts by opposition parties and businessman Hugh Glenister — who took the battle to court — the ANC finally passed the bill in Parliament to disband the elite crime-fighting unit, the Scorpions. They had reached this decision at the ANC National Conference in Polokwane in December 2007.

South Africa was shocked and saddened when Miriam Makeba, also known as Mama Africa, died. She was performing in Italy when she suffered a heart attack. The world mourned with South Africa as she was known worldwide for her music.

 

December

Congress of the People (Cope) the new political party under Terror Lekota, held its inaugural conference in Bloemfontein. The formation of a new political party to challenge the ANC has sparked excitement around the country. As of yet, no breakaway party has proved to be a real threat to the ANC and Cope is under a lot of pressure to deliver on its promises. The 2009 elections will be the first real indicator of its popularity.

Without a doubt 2008 was a tough year — a lot has happened and lessons have been learnt. Nevertheless, it is safe to say that South Africa is far from becoming its ailing neighbour, Zimbabwe. Clearly the country is much stronger that we imagined and the year 2008 will go down in the history books as a year of power-grabbing and uncertainty.

Geneem van iafrica.com (my nuus bron)

Posted by: RF | November 27, 2008

Kyk net na die Groter Prentjie

Maandagaand luister ek na Maas op Maandag (op RSG) Die tema was: Wit Afrikaanse Tiener Suid-Afrikaners. Die gasspreukers was Glaskas, `n `n uitstekende Afrikaanse rock-band wat rerig `n goeie boodskap wil deurgee. Hulle nuwe album gaan oor die Nuwe SA en hoe ons wit ouens nie rassisties moet wees nie. Die gesprek trigger my toe om te dink oor hoe ons wit laaities in die skool is teenoor swartes. 

OK , ek wil net noem dat ek glad nie `n rassis is nie, net soms `n realis. Ek is open-minded en probeer opinies oor alles te hê. Ek lees koerant, kyk nuus en stel belang in alles(en ek is nie `n nerd of `n freak nie) Ek weet darm wat om my aangaan. Natuurlik is ek nie perfek nie en ek het foute, maar het ons almal maar nie foute nie.

Die ding is baie ander tieners gee nie om oor wat om hulle aangaan nie en het “onigeligte opinies” as ek dit so kan stel. Rassisme is nog `n groot probleem in hoërskole in SA. Veral Afrikaanse wit skole. Seuns veral is rassiste. Ek weet ek is self `n seun, maar `n paar van die manne dink nog “dom”. Hulle dink Apartheid is reg, Hitler is cool (want hy het baie mense dood gemaak) en dat as jy nie drink nie is jy `n pissie. Party dink nog swart mense kan nie swem nie!

Ons land is sooo great! Daar is nog hoop vir ons land, maar die ouens wat so in skole is, gooi alles weg. Dit vertraag die hele prosses om ons land voorentoe te neem. As party mense net die groter prentjie kan raaksien!

Kyk, ek sê glad nie almal is so nie, maar dat dit `n groot probleem in skole is. Die vraag is: Hoekom nou nog? Want die ouers leer hulle kinders so. Die ouers speel `n massiwe rol hier in. Ek hoor dikwels hoe ouens brag oor hoe hulle ouers in die Apartheidsjare die swartes mishandel het. Die kinders dink dis yster en wil die voorbeeld volg! Monkey See, Monkey Do!

NB: Ek gaan vir `n week weg op vakansie, so ek sal nie post vir `n rukkie nie.

Posted by: RF | November 26, 2008

Dit was `n bietjie ‘too much’

Ons skryf mos nou daai swak toetse van die Departement en so skryf ons toe Dinsdag MSW (Geskiedenis en Arries). Ons weet nou nie wat in die toets gaan wees nie.

Vroeër die jaar toe leer ons van Hitler en alles wat die kinders in die skole daai tyd geleer het. Die kinders is gebrainwash om te glo Jode is rotte en die Nazi`s is reg, bv. in wiskunde moet hulle uitwerk hoeveel `n verstandelike vertraagte persoon die regering `n jaar kos (die Nazi`s het hulle ook uitgemoor om `n perfekte ras te kweek) Sulke goed moes die kinders leer. 

In ons kaarwertk deel van die MSW CTA vra hulle vrae soos:

Vraag 1: Vind Steve Biko se huis in die kaart wat verskaf word (dit was darm gemerk met `n A) en werk uit hoe lank dit hom sal neem om by `n hospitaal uit te kom? (die hospitaal is nou in `n ‘witbuurt’)

Vraag 2: Dink jy Steve Biko sal behandel word by die hospitaal? (nou moet ons antwoord: NEE, hy was swart en dis `n blanke hospitaal)

Dis net `n paar van die vrae in die kaartwerk. Die goed was nogal heavy! As ek `n jong swart kind was sou ek rerig van vooraf kwaad raak vir witmense, en ek as Afrikaanse wit laaitie voel skuldig en jammer.

Posted by: RF | November 19, 2008

Skool? Wat`s die use?

Deesdae is die skool darm lekker, dit het natuurlik sy downside, soos Die Departement. . .haha.school-books-apple1 Nee flippit, hulle maak al die onnies mal. Hulle kla elke dag: “Die departement dit en die departement dat!” So kry ons nou die laaste kwartaal sulke werk van Die Depatement af. Dis boekies wat ons moet deur werk. Elke taak het `n spesifieke tyd om kla te maak. Die goed se naam is CTA`s (Common Task Asessment) Dis basies opgezoepde begripstoets. Elke vak het `n boekie en elke boekie het `n tema, maar elke liewe boekie se tema is sokker of Apartheid. Die idee is dat ons deur die boekies werk (100 punte elk) in die kwartaal dan eksamen skryf oor al die werk wat ons van st. 5 tot st. 7 gedoen het, maar eintlik kan ons niks leer nie want niemand weet wat in die toets gaan wees nie. ons moet maar net `n breë algemene kennis hê. Die boekies is pateties opgestel! Spelfoute en feite wat verkeerd is en al sulke goed. 

Die eksamen het nou begin ek sal julle sê, dis net so sleg! Vanadag het ons Lewensoriëntering geskryf. En daar is als oor Apartheid en die foute van die verlde. Die eed wat hulle wil hê ons moet sê in skole het ook daar veskein en on menings is gevra daaroor. Ek skaam my vir hoe swak die goed is, hoe maklik dit is! Die goed maak almal net luier en in `n mate dommer. Die slimmes vaar goed, maar kom nêrens want hulle doen basies niks en dommes (?) doen niks, maar doen ook goed.

Wat is die use van skool?

Posted by: RF | November 17, 2008

My Lewensoriëntering Logo

Julle weet seker van die lekker vak op skool, nl. Lewensoriëntering. Die van julle wat nog wonder, dis `n vak wat ons waardes leer en goed wat ons ouers ons moet leer. Dis nou hoe dit eintlik moet wees, maar elke jaar is dit maar die selfde ou goed: APARTHEID, SOKKER en VIGS. Elke jaar kom daar net iets by, soos bv. dwelms of drank. So moes ek toe leer vir LO en ek dwaal toe af en besluit om `n LO Logo te ontwerp op die rekenaar.

Hier`s hy:

lo-copy

Older Posts »

Kategorië